◉ World Radio Online
Home / Radio Houtstok Online

LIVE RADIO

Radio Houtstok Online

⌖ Ciudad del Cabo · Música Africana · Country · Éxitos Clásicos

ABOUT THIS STATION

Radio Houtstok speel die musiek waarvan jy hou!

Die beste in Afrikaans, nuutste en gewildste Afrikaanse treffers, populere Engelse liedjies, al daai treffers van die Springbok Radio era, al die Goue Oues (Golden Oldies). Country musiek asook musiek van die 70's, 80's en 90's en dan natuurlike n bietjie Afrikaanse kultuur musiek....wat ander as Boeremusiek!

Daar sal bitter min gepraat word op Radio Houtstok maar daar sal beslis programme wees waar DJ's van oor die hele wereld met ons luisteraars sal gesels oor waar hulle woon en werk! Radio Houtstok beoog om jou geselsskap te hou waar jy ookal is in die wereld.

Net lekker musiek..rustig en sag op die oor!

Jou stasie
Jou musiek
Jou mense

DISCOVER MORE

Popular radio stations from Sudáfrica

Swipe to explore

YOU MAY ALSO LIKE

Similar radio stations

More information

About Radio Houtstok Online

Radio Houtstok Online is a radio station located in Ciudad del Cabo, Sudáfrica.

Its programming is associated with these genres: Música Africana, Country, Éxitos Clásicos.

For enquiries, you can email [email protected].

The contact phone number is +66 986797993.

Its slogan is “Net die beste luister musiek!”.

The listed broadcast language is English.

♫
Select a station Radio live
Live
🔊